Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppie Koppie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steyn-straat 5, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oppie Koppie is in Bethulie geleë. Hier kan gaste die panoramiese uitsig oor die Gariepmeer, die Oranjerivierbrug en die omliggende platteland geniet.

Verblyf word in 'n gesinskamer, 2 dubbelkamers en 'n kamer vir 2 aangebied. Elke kamer is smaakvol versier, het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n LCD-TV met sy eie dekodeerder en toegang tot sekere DStv-kanale en elektriese komberse in.

Geniet tuisgebakte beskuit en koffie in die pragtige tuin. Ontbyt en aandete kan by 'n nabygeleë restaurant gereël word.

Bethulie is in die middel van Suid-Afrika geleë en dien as die ideale oornagbestemming. Dit is maklik bereikbaar vanaf die N1 en N6 as gaste vanaf Johannesburg na Kaapstad, die Tuinroete, Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Londen en die Wildekus reis. Indien gaste van die Ooste na die Weste reis, bied Bethulie 'n interessante tussenstop tussen Durban en Kaapstad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Oppie Koppie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Evelyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 8

Ligging

  • President Steyn-straat 5, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Oppie Koppie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steyn-straat 5, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb707c9ca5b4d84401e646838cd9191397095812383004757fe87c38ddb7cd236d52c2418696dcd658a29cc0e1724ea83c0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 5 President Steyn Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.492778766388 25.968070973545
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem