LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by OppiePlaas Haga Haga | LekkeSlaap
+58

OppiePlaas Haga Haga

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mtwentwe-plaas, Haga Haga, 5272, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

OppiePlaas Haga Haga is 'n selfsorg-vakansiehuisie op 'n bees- en skaapplaas teen die gewilde Oos-Kaapse Wildekus, slegs 2 km vanaf die gewilde Haga Haga-kusdorpie en 65km vanaf Oos London.

Die huisie beskik oor 2 slaapkamers en is ideaal vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kinderslaapkamer het 'n enkelstapelbed, geskik vir kinders onder 12 jaar. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Skoonmaakdiens kan verskaf word, mits dit vooraf gereël word. Daar is 'n leefarea met rusbanke en 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 mense wat 'n uitsig bied oor die pragtige dammetjie met ganse en eende. Gaste het hul eie braai-area

OppiePlaas Haga Haga bied ook 2 luukse en suite-kamers op 'n B&B basis. Die kamers het elkeen 'n privaat ingang vanaf 'n stoep wat oor 'n wildplaas en die see kyk.

Daar is ook 'n luukse glanskamptent met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, 'n sit-/eetarea, basiese kombuisie en 'n badkamer of 'n aantal koepeltente met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed.

Gaste het toegang tot 'n klein swembadjie, 'n plaasrestaurant en kuierkroeg op die perseel.

Die plaas het stap- en bergfietsroetes met pragtige land- en see-uitsigte. Gaste kan ook kom baars vang in die plaasdam naby die kothuis. Die plaas is net 2 km van die gewilde Haga Haga-Wildekus strandoord met swemstrande, 'n strandmeer en rots- en strandvisvangplekke. Oos-Londen is 65 km van die plaas af en ander strandoorde soos Chintsa, Keimond en Morgansbaai is net 45 km ver. Wildekusoorde soos Seagulls en Trenneries kan binne 'n dag se reis via 'n pontboot bereik word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir OppiePlaas Haga Haga
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Mtwentwe-plaas, Haga Haga, 5272, Oos-Kaap
  • Gaste dink OppiePlaas Haga Haga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 4)
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mtwentwe-plaas, Haga Haga, 5272, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9j9snxnL8voUMQj3Ovr9FcBrILlCifxLamPGUeSYzML5tLZd9R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R855  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Mtwentwe Farm Haga Haga 5272 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.753154085903 28.228622853739
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!