Beskrywing
The Canvas Cottage is a fully equipped glamping unit accommodating up to 4 guests in 2 separate bedroom tents, both sheltered beneath a large military-style canvas roof. One bedroom is furnished with a double bed and the other with 2 single beds. Bedside tables, linen and bath towels are provided.
The central shared living area features a fully equipped kitchenette with a fridge-freezer, gas stove, microwave, kettle, toaster, sink, crockery, cutlery and cooking utensils. A dining area with seating for four is also provided, along with comfortable camping chairs, electric lighting and power points.
The unit has its own outdoor braai area and is surrounded by spacious lawns and shade trees, offering beautiful sea views and a peaceful farm setting.
Shared ablution facilities, including bathrooms and dishwashing facilities, are conveniently available nearby. There are no private bathrooms within the unit.
Guests also have access to the estate's shared splash pool, farm pub and restaurant, as well as the expansive communal lawns.
Situated on the four-star-rated OppiePlaas Country Estate, approximately 2 km from the beaches of Haga Haga, The Canvas Cottage offers a comfortable glamping experience along the Eastern Cape Wild Coast.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Huisreëls
Gaste het toegang tot die plaasrestaurant en kroeg op die perseel. Gratis WiFi is by die restaurant beskikbaar.
'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hadeda Studio is 'n moderne selfsorg-ateljee-eenheid met lugversorging en slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, bedkassies, 'n klerekas, spieëltafel en 'n moderne en-suite badkamer met 'n ruim stort, toilet en wasbak.
Die leefarea het 'n slaapbank vir n derde gas, stoele en 'n etenstafel vir 4 en spog met 'n pragtige uitsig oor 'n wildplaas en die see. Die eenheid het sy eie patio met 'n braai-area. Die oopplan kombuis is ten volle toegerus.
Basiese toiletware, beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring. Netflix en WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot ons plaasrestaurant en kroeg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste het toegang tot die plaasrestaurant en kroeg op die perseel. Gratis WiFi is by die restaurant beskikbaar.
'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tweeslaapkamerhuisie is ideaal vir 2 volwassenes of 'n gesin met 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kinderslaapkamer 'n enkelstapelbed, geskik vir kinders onder 12 jaar. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kothuis het 'n kombuisie volledig toegerus met 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, ketel en eetgerei. Daar is 'n gemeubileerde leef | eet area met lugversorging en 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 mense.
Daar is ook 'n privaat braai-area wat uitkyk oor 'n pragtige dammetjie met ganse en eende. Beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is gratis parkeerplek. Die kothuis het ook 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar in ons restaurant.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste het toegang tot die plaasrestaurant en kroeg op die perseel. Gratis WiFi is by die restaurant beskikbaar.
'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie B&B-kamer is 'n luukse dubbelslaapkamer met en suite-badkamer in die plaashuis met 'n privaat ingang, stoep en panoramiese uitsigte oor die wildplaas en die see.
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n tee- en koffiemaakgeriewe sowel as 'n yskassie. Gaste het toegang tot Netflix en gratis WiFi. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die eenheid het sonpanele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste het toegang tot die plaasrestaurant en kroeg op die perseel. Gratis WiFi is by die restaurant beskikbaar.
'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie B&B-kamer is 'n luukse dubbelslaapkamer met en suite-badkamer in die plaashuis met 'n privaat ingang, stoep en panoramiese uitsigte oor die wildplaas en die see.
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n tee- en koffiemaakgeriewe sowel as 'n yskassie. Gaste het toegang tot Netflix en toegang tot gratis WiFi. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste het toegang tot die plaasrestaurant en kroeg op die perseel. Gratis WiFi is by die restaurant beskikbaar.
'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mtwentwe Farm, Haga Haga, 5272, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang