Oppihoek
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kollerstraat 14, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oppihoek is baie sentraal geleë naby die skole en Kroon Hospitaal. Dit is minder as 1 km vanaf Checkers en 50 m vanaf Manny's Supermark.
Hierdie gastehuis bied slaapplek aan 8 gaste in 3 en suite-kamers, elk met sy eie privaat ingang van buite af. Die gesinskamer beskik oor 'n aangrensende kamer met 2 enkelbeddens asook lugversorging.
Al die kamers het TV's, 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese komberse, eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk, suiker en varsgebakte beskuit word ook voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar in al die kamers.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kollerstraat 14, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Oppihoek het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kroonstad Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kollerstraat 14, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom