Kemptonpark Akkommodasie by Oppiplot Guest House | LekkeSlaap
+32

Oppiplot Guest House

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 284, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppiplot Guest House is 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg, Gauteng af.

Die gastehuis bied verblyf in 9 kamers wat elkeen uniek versier is. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort en/of 'n bad. Die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n waaier.

Gaste kan gerus gebruik maak van die oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek. Ekstra geriewe wat beskikbaar is op die perseel sluit 'n verhitte swembad, 'n afgesonderde Jacuzzi in die vermaakarea, en braaigeriewe in.

Die perseel bied ook veilige parkeerplek en 24-uur sekuriteit. 'n Wasgoeddiens kan gereël word. Vervoer na en van O.R. Tambo Internasionale Lughawe is beskikbaar teen ekstra koste.

Die gastehuis het ook 'n konferensie- en funksielokaal wat ideaal is vir vergaderings, werkswinkels, bekendstellings en spesiale geleenthede. Die venue het 'n ingeboude kroeg, projektor en 'n kombuis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Oppiplot Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 3de Laan 284, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Oppiplot Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 284, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3NmU5YWRhLWZlOGQtNDVmMi1iNjQ3LWEzYmRkYWJiYjZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 284 3rd Avenue Bredell 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.09492768122 28.307377547007
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za