Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opzoek Farm Stay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Opzoek Farm Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Roedolph B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roedolph B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte plaaservaring. Opregte, vriendelike mense.

Die plek is skoon en netjies. Die pad is 'n plaaspad. Klein of lae motor is nie geskik nie. Doen moeite om die mense te ontmoet, hulle is super aangenaam. Ons het saam met die skaaphonde gaan stap op die plaas. Heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant, will definitely stay there again.

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense was gasvry - ons het heerlik gekuier. Baie rustig daar.

Die stortkop was 'n uitdaging - dink dit is toegekalk - net so 5 straaltjies kom uit. Ons kon nie die deur van binne oopsluit om uit te gaan nie. Die eienaar het gehoor hoe sukkel ons en het die deur van buite oopgesluit. So, hy weet van die probleem. Ons het werklik lekker gekuier daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Opzoek Farm Stay se terugvoer

Geagte Gaste, baie dankie vir die terugvoering. Ons het gelukkig albei proebleeme opgelos. Die water drukking is herstel ( Verstopping in pyp) en die deur het vasgesit asgv van (verkeerde kode sleutels) wat gebruik was om toegang te kom. Groete, dankie vir die netjiesheid

Opzoek Farm Stay
Poppie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Poppie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vriendelike gasvrye eienaar. Baie rustig.

Dit is absoluut 'n moet vir mense wat wil wegbreek uit die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Opzoek Farm Stay se terugvoer

Baie dankie, Mrs. Hoffman vir die mooi woorde. Was 'n voorreg om julle hier te gehad het.

Opzoek Farm Stay
Marthinus L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf baie geniet.

Die eenheid was ten volle toegerus met alles wat nodig is en was baie netjies. Toegang en aanwysings was maklik om te volg en ons is vriendelik ontvang. Gasheer ken die area en was baie behulpsaam met inligting. Die interaksie met die plaasdiere was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Opzoek Farm Stay se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike gradering, hoop ons sien gou weer.

Opzoek Farm Stay
Danie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese woonstel wat goed toegerus is.

As jy oor 'n bakkie of nutsvoertuig met groot bande beskik is dit die plek vir jou. As jy nie een het nie vermy dit liewer. 'n Werkende Karooplaas in 'n baie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Opzoek Farm Stay se terugvoer

Baie dankie vir u se belangstelling en terugvoering van ons verblyf.
Ons het die heidig pad geskraap en opgradeer.

Opzoek Farm Stay
Louise L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkome oornagverblyf.

Dis die oulikste plekkie. Ons wou spesifiek op 'n plaas oorbly. Die grondpad was glad nie 'n uitdaging ná ons al die vragmotors op die N1 moes trotseer nie. Izak het effektief met ons kommunikeer en ons hartlik met 'n vuurtjie verwelkom. Ons was gelukkig om varsgebakte mosbolletjies te kry wat toevallig nét uit die oond gekom het! Daar was als wat ons nodig gehad het. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Opzoek Farm Stay se terugvoer

Ek is baie bly u het dit geniet, sien gou weer.

Opzoek Farm Stay
Piet P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was die beste tyd van my lewe. Dit was die ervaring van 'n leeftyd. Rustig, stil en asemrowend. Ek beplan om weer daarheen te gaan. Baie gasvryheid van die eienaar af en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Opzoek Farm Stay se terugvoer

Ek is baie bly u het die naweek saam ons geniet, was 'n voorreg gewees om u te gehad het.

Opzoek Farm Stay
Nick Y - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quaint and quiet self-catering enclave on a quintessential working Karoo farm.

The water-wise garden is full of succulents in upcycled containers and junkyard art, often backed with handcrafted quotes and scriptures that are food for the soul. A walk up the once-flooded Buffels River is a must and if you're into horse-riding, Talita will guide you on an outride.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Opzoek Farm Stay se terugvoer

Baie dankie.

Opzoek Farm Stay
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opzoek, Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7a5c8c142923c02cbf7c55d2a952d5e3185c1b66d47f7b035815fa78ac9a6892c297ae968ee69e72c49520571c83ba0d1e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Opzoek Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.124656102572 20.885336188147
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem