Buffelsrivier Farm Stay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opzoek, Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buffelsrivier Plaasverblyf bied knus oornagverblyf op die eienaar se 8 000 hektaar plaas, 9,5 km vanaf Laingsburg (grondpad – nie geskik vir lae motors nie; klein sportnutsvoertuie of bakkies word aanbeveel). Hierdie verblyf is perfek vir 'n paartjie wat wil ontsnap en die bekoring van die Karoo wil ervaar.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Bykomende geriewe sluit in 'n TV met Netflix, Amazon Prime en Disney Channel, 'n privaat ingang, 'n sitarea en 'n buitebraai-area vir eet en ontspanning. Die plaas bied ook skilderagtige staproetes en 4x4-roetes vir diegene wat die natuurlike omgewing wil verken. Gaste kan ook na die bekende Buffelsrivier stap en tyd spandeer by die swemplekke by die kampterrein.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Izak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Opzoek, Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Buffelsrivier Farm Stay het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opzoek, Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang