LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+54
Gastehuis in Boksburg

OR Tambo Guest Retreat   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 50 Sett Street, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

OR Tambo Gastehuis is in Boksburg, Gauteng, naby hoofroetes en plaaslike geriewe geleë.

Die eiendom bied 4 uniek ontwerpte eenhede, elk gemeubileer met 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Elke eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, ketel, water, toegewyde werkspasie, TV met Netflix en WiFi.

Gaste het toegang tot veilige parkering en die gemeenskaplike swembad.

Die huis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of enigiemand wat 'n gemaklike en gerieflike verblyf in Boksburg soek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mike J
Besigheidsreis
5.0
Fantastic. Fantastic, very happy with everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Theresa M
Gesin met tieners
5.0
Voel soos huis. Ongelooflik netjies, meer as genoeg shampoo en lyfwas.
Sep 2026
Thembekile S
5.0
Peaceful quiet place. Beautiful place, everything was on point.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Tani P
5.0
Skoon, funksioneel, goed geleë naby EG Jansen Hoërskool. Heerlik - alles was skoon en netjies.
Aug 2026
Corlani B
Gesin met tieners
5.0
Was heerlik! Uit en uit waarde vir geld. Skoon, netjies, gerieflik. Fantasties. Gerieflik. Bekostigbaar.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 50 Sett Street, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink OR Tambo Guest Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

50 Sett Street, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52dfd1ffe4c88d45bd012c0278fba60c091f664a495ee57dec210208493d2c17c36dd96cc6a3d526b15f4068794ddc16933c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 50 Sett Street Morganridge 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.192757 28.2339363
Soek in 'n groter streek