Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Breeze Self-Catering Apartment

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 4, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 R713 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Orange Breeze Self-Catering Apartment is 'n lieflike, gesellige eenslaapkamerwoonstel in Kakamas, naby die Augrabiese Watervalle in die Noord-Kaap. Die woonstel is perfek vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op pad is na hul bestemming. Ons maak van sonkrag gebruik, so ons gaste word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Hierdie woonstel bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 1 slaapkamer met ‘n dubbelbed en ‘n badkamer met ‘n stort.

In die oopplan-sitkamer is 'n gerieflike slaapbank, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Plaaslike bottel wyn word ook voorsien.

Buite is 'n lieflike braai-area waar gaste kan kook en malvalekkers braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n hek wat kan sluit, beskikbaar.

Gaste kan gerus die gewilde kafee en restaurante soos Die Pienk Padstal en Kokerboomkombuis besoek wanneer hulle deur Kakamas ry. Ander aktiwiteite sluit voëlkyk, stap en fietsry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Cathleen B
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. One of the best overnights. 5 star all over.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Vongani M
Saam met vriende
5.0
Amazing property that's value for money. My stay was amazing from self check-in, the amazing complimentary wine, wood for braaing was a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Karien J
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende ligging. Netjies en skoon. Sien sterre.
Aug 2024
Janise V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, veilig en genotvol. Baie lekker gebly. Baie ekstras en die klein dingetjies word waardeer. Voorwaar 'n puik plek om te bly.
Jun 2024
Hendrik V
Gesin met klein kinders
5.0
Verblyf was baie netjies en skoon en maklik toegaanbaar gewees. Verblyf was baie netjies en skoon en maklik toegaanbaar gewees. Dankie aan Jenny vir '...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Tweedelaan 4, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Orange Breeze Self-Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R713
per nag, vir 4 mense
Vanaf R950
R950 R713
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 4, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad0a0fafabd23ada42ed21f8a3d6361e270449e3e9f3ba91d705ac28d80ce5d8ff5ae3471192ba2b783559c082388ed85733?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 4, 2nd Avenue Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.770478238077 20.612393360188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang