OrbanLife Lite Accommodation
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
DAWID Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 54
Jare op LekkeSlaap 5
Opsomming van Resensie
Maryke D - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful service.
Lees meerOrbanLife Lite Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, was net 'n plesier om mooi mense te akkommodeer!
Rolien S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie basiese akkommodasie teen baie lae tarief.
OrbanLife Lite Accommodation se terugvoer
Daar is wel handdoeke, ek weet nie hoekom u so beweer nie. Verder sê u self die prys dui op wat u kry. Dit is 'n lae begroting instansie, dis waar ons poog om die beste te bied vir die minste. Vir R200 per persoon per nag kan u nie ontbyt, lugversorging en DStv verwag nie. U kry wat u voor betaal. Ek gee wel aandag aan die komberse, 'n ekstra een word bygevoeg per bed. Dankie vir u terugvoer.
Ek het 'n meer hoer mark instansie, UrbanLife, as u weer sou oorbly in Keetmanshoop. Groete
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste Laan, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom