Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Bos Huijs

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Geen geraas voor 08:00 of na 21:00 nie.
- Geen partytjies word in die huis toegelaat nie.
- Geen ander gaste behalwe die aantal waarvoor gekwoteer is word toegelaat nie. Indien daar ander gaste is, behou die eiendom die reg voor om jou te vra om die perseel te verlaat en betaling vir die ander gaste te vra. - Besoekers word slegs toegelaat indien daar vooraf 'n reëling gemaak word.
- Die instansie behou die reg om ekstra koste te voeg indien daar skade is of as die huisreëls nie nagekom is nie.

- Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00. Gaste moet die instansie laat weet indien hulle dink hulle gaan laat inklok. Gaste kan vroeër inklok mits dit vooraf gereël word en dit beloop 'n ekstra fooi.
- Uitkloktyd is 10:00. Laat uitklok word slegs toegelaat met 'n voorafreëling, anders sal 'n laat-uitklokfooi van toepassing wees.

-Die instansie hou die reg voor om toegang en verblyf vir 'n gas te weier met aankoms, indien met redelikheid oorweeg word dat 'n gas onder die invloed van drank is, onbetaamlik geklee is of dreigende, misbruikende optrede het of op 'n onaanvaarbare manier optree.

- Troeteldiere word slegs met 'n skriftelike, vooraf reëling toegelaat. Die grootte en soort troeteldier sal in ag geneem word.

- Die instansie sal hul bes doen om gaste van beurtkragtye in te lig, maar die instansie kan nie hiervoor verantwoordelik gehou word nie.

- Die instansie gebruik boorgat- en reëntenkwater, as daar dus nie elektrisiteit is nie sal die pompe nie werk nie en daar sal nie water in die tenks wees nie.

- Bevestiging van 'n bespreking deur gaste word as aanvaarding van hierdie terme beskou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 250
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 250
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Saffron- en Formosa-straat, Stormsriver, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cdfd1219546b1ad61f993de217952746d85423ad4c6c52651f71d34b72b5805551fe51445a14d79027d6c915d5734720357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag, vir 10 mense 4 5 1 5 Corner of Saffron and Formosa Streets Stormsriver 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.970820161539 23.884750627964