Oregon Cottage at Mudhutters
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 658 Incarha Drive, Morgan Bay, Gxarha, 5292, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oregon Cottage by Mudhutters bied selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte in Gxarha.
Die oopplan-suite bied slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n eetkamertafel vir 2. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Franse deure maak oop na 'n gemeubileerde patio met 'n braai-area, wat 'n rustige plek bied om te ontspan. Gaste het direkte toegang tot die inheemse rivierwoud en veilige parkering word voorsien vir die duur van hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Morgan Bay-strand 1.6 km weg en die skilderagtige Morgan Bay-kranse is 3.3 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 658 Incarha Drive, Morgan Bay, Gxarha, 5292, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
658 Incarha Drive, Morgan Bay, Gxarha, 5292, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang