Oribi Gorge Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oribi Gorge Guest Farm is op 'n pragtige plaas, 35 km vanaf Port Shepstone in KwaZulu-Natal. Die plaas het 'n verskeidenheid diere en 'n asemrowende uitsig op die kloof en oor die Mzinkulwana-rivier.

Daar is 3 losstaande huise, elk goed toegerus vir selfsorg. Die Shuttleworth Huis is die oorspronklik die hoofplaashuis en bied slaapplek aan 12 gaste. Nerrily Kothuis het Afrika-tema slaapkamers, elk met slaapplek vir 7 gaste. Lindile-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste.

Elke huis het 'n TV, DVD-speler en DStv kan teen 'n ekstra koste voorsien word. Shuttleworth House en Nerrily het albei 'n kaggel, en Shuttleworth het maklike toegang tot die gemeenskaplike swembad. Braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan swem, stap, muurbal-speel, voëlkyk of visvang, een daar is 'n speelplek vir kinders.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oribi Gorge Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R660 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za