Oribi Rest
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oribi-straat 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 125 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oribi Rest is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks naby die see in Jeffreysbaai. Dit is in 'n rustige omgewing en spog met 'n gedeeltelike see-uitsig.
Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n rusbank en 'n TV met DStv. Dit lei na die balkon met meubels en ingeboude braaigeriewe.
Gaste kan langs die see stap, verskeie aktiwiteite by die strand geniet, plaaslike restaurante besoek en besienswaardighede besigtig.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Oribi-straat 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oribi-straat 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom