2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4D Victoria Heights Drive, Victoria Bay, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oriole Serene Self-catering is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in Victoriabaai. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek naby die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat uit 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuis bestaan. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en 'n ketel toegerus. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die boomtoppe.
Besienswaardighede en geriewe in die area sluit Victoriabaai se strand, winkelsentrums en lughawens in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4D Victoria Heights Drive, Victoria Bay, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Oriole Serene Self-catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4D Victoria Heights Drive, Victoria Bay, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang