Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orlala's Hartenbos

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooielslaan 52, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Orlala's Hartenbos bied selfsorg-akkommodasie in 'n vakansiewoonstel en 'n huis in Hartenbos Heuwels. Orlala's is net 2,2 km van die hoofstrand af, by die Hartenbos ATKV-oord met sy nuwe winkelsentrum, restaurante en pretpark. Orlala's Hartenbos bied pragtige uitsigte oor die see, die rivier en die Outeniekwaberge.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste (maksimum 2 volwassenes) en bestaan uit 'n dubbelslaapkamer, 'n en suite-stortkamer op die boonste verdieping, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea met 'n dubbelslaapbank op die onderste verdieping. Daar is ook 'n privaat braai-area vir gaste.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea en 'n sondek met 'n privaat braai.

Die woonstel en die huis het beide 'n TV met OpenView-dekodeerder (SABC 1,2 en 3, en eTV). Jy is welkom om jou eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam te bring, 'n koppelpunt is beskikbaar. Elke eenheid het sy eie braaigeriewe. Daar is parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 38 resensies vir Orlala's Hartenbos
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Rooielslaan 52, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orlala's Hartenbos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooielslaan 52, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyOGUyMzAxLWE2NDQtNGEzZC04YzQ0LTM0OWEyODg0MzIyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 52 Rooiels Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.123402586252 22.10198700428