Selfsorg in Hartenbos

Orlala's Hartenbos

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Huis
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Woonstel
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R650 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Slegs 2 volwassenes en 2 kinders kan in die woonstel geakkommodeer word.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke en hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart voorsien.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito gelykstaande aan 1 dag se huur sal minstens 1 week voor aankoms vereis word. Besonderhede sal verskaf word sodra die bespreking bevestig is.
Die eenhede is streng verbode en die nie-nakoming van hierdie beleid sal daartoe lei dat die volle breekskadedeposito verbeur word.
Neem asseblief kennis dat die eiendom in 'n woonbuurt geleë is en geraas tot 'n minimum beperk moet word, toegangsreg word voorbehou en as u nie aan hierdie beleid voldoen nie, sal u gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

52 Rooiels Avenue, Hartenbos Heuwels, Mosselbay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZTUwYjBiLTkwYzgtNDU1Yy05MjQwLTM4ZTMzZWMzYmJhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 52 Rooiels Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.123402586252 22.10198700428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang