+9
Selfsorg in Uvongo

Ou Faantjie

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

14% AF!
Winteraanbod
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2026 tot 31 Aug 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 47 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Ou Faantjie is in Uvongo, KwaZulu-Natal, naby hoofroetes en ander geriewe vir u gerief geleë.

Hierdie woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, en die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, kasruimte en 'n spieëltafel. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, 'n kas en 'n spieëltafel. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, lugbraaier, broodrooster en 'n yskas-vrieskas. Dit vloei in die sitkamer, wat gemeubileer is met gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank, 'n slim-TV en WiFi.

Die woonstel het toegang tot 'n vermaaklikheidsarea, toeganklik vanaf die eiendom se binnehof, wat 'n binnebraai, gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel vir 8 gaste bied. Hierdie area maak oop na die swembadarea met 'n see-uitsig.

Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in 'n besoek aan die Uvongo-waterval, snorkel, branderplankry, die getypoel geniet, of die rotspoele verken wanneer dit laagwater is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yvette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 47 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ou Faantjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
14 % AF
R 1 350 R 1 158
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
14 % AF
R 1 350 R 1 158
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
14 % AF
R 1 350 R 1 158
per nag (plek vir 6)
Bespreek

47 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7c37ac3d3ae05cbbba6f982e3b962cbc755ce1db3cc8bfd608e9c3bed1219216215ca688b399223c3677e9b392b440c04d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 157 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 47 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.829751035165 30.400655693254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang