Ou Kerkie Cottage @ Baviaanskloof Guest Cottages
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ou Kerkie Cottage @ Baviaanskloof Guest Cottages is in die Baviaanskloof-natuurreservaat geleë en is 74 km vanaf Willowmore en 130 km vanaf Patensie.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 2 badkamers. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n ekstra dubbelslaapbank in die sitarea en 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die sitarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die dam en die omliggende area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan ook in die area voetslaan en voëlkyk, die San-tekeninge besoek en die 4x4-roetes verken.
Kamer-opset
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Jana Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 105
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
- Gaste dink Ou Kerkie Cottage @ Baviaanskloof Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Baviaanskloof Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap