Keimoes Akkommodasie by Ou Skool Guest House | LekkeSlaap
+61

Ou Skool Guest House

93 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenhardt-hoofstraat, Keimoes, Upington, 8860, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ou Skool Gastehuis was oorspronklik 'n ou skool in die vroeë 70's. Die gastehuis, konferensie- en funksiegeriewe, kampterrein, koffiewinkel en plaasstal is langs die R27 geleë.

Dié gastehuis beskik oor 10 eenhede en 'n kampterrein, en het slaapplek vir 42 gaste. Die eenhede spog met lugversorging, en linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot sekere DStv-kanale. Die 4 kampplekke het toegang tot kragpunte, water en gemeenskaplike ablusiegeriewe. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.

Ou Skool Guest House is troeteldiervriendelik. 'n Wasgoeddiens, gratis WiFi, 'n kroeg en 'n koffiewinkel is beskikbaar. 'n Pendeldiens na en van Upington se lughawe kan gereël word.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, wynproe, fietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 93 resensies vir Ou Skool Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kenhardt-hoofstraat, Keimoes, Upington, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ou Skool Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenhardt-hoofstraat, Keimoes, Upington, 8860, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTg5ZTM4LTE3ZWMtNDBhNi1hMjIwLTQ1OGQyNjY2NTlkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 Kenhardt Main Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.745977136546 20.990536641699
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za