LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+75
Gastehuis in Groen Kalahari

Ou Skool Guest House   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kenhardt Main Road, Keimoes, Upington, 8860, Noord-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Ou Skool Gastehuis was oorspronklik 'n ou skool in die vroeë 70's. Die gastehuis, konferensie- en funksiegeriewe, kampterrein, koffiewinkel en plaasstal is langs die R27 geleë.

Verblyf is beskikbaar in 1 2-Enkelbedkamer, 5 Dubbelkamers, 2 Tripelkamers en 2 Gesinskamers wat slaapplek aan altesaam 26 gaste bied. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer en lugversorging. Linne en handdoeke is ingesluit. Gaste het toegang tot Openview-kanale.

Daar is 'n dam, braai-area en WiFi, asook konferensiegeriewe op die perseel en troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf het sonkraggeriewe.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, visvang, wynproe, fietsry en swem in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 219 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alco M
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens, pragtige en netjiese geriewe, en besondere gasvryheid! Baie dankie vir puik diens, ten spyte daarvan dat ons baie laat daar aangeko...
Sien meer
Okt 2026
Len E
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker warm huislike atmosfeer van jy instap by Müriel se ontvangs toonbank. Een van die lekkerste gastehuise waar ons ooit gebly het.
Sep 2026
Sake V
Besigheidsreis
5.0
Value for money. Spacious rooms, friendly host, good location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Elne K
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend! Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer by Ou Skool oorslaap. Ons was baie vriendelik verwelkom en was vooraf gevra of ons aandete...
Sien meer
Jul 2026
Arno O
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker gebly. Geoeu die s.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Muriel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 225

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • Kenhardt Main Road, Keimoes, Upington, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ou Skool Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kenhardt Main Road, Keimoes, Upington, 8860, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cf839fc8a74e75ec99c985a5c3cfc68629d1359e123062124e98fdd5c9e95dea86f55423ada686a44e224404fb695ecdaee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 219 5 1 5 Kenhardt Main Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.745977136546 20.990536641699
Soek in 'n groter streek