Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudeklip Gastehuis

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eenheid 1
Selfsorg met kook-en-opwas-geriewe. Dit sluit 'n yskassie, een-plaat stoof, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Eenheid 2
Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. Dit sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Eenheid 3
Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. Dit sluit 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in.
Eenheid 4
Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. Dit sluit 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in.
Eenheid 5
Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. Dit sluit 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Die eienaars en hul troeteldiere bly op die perseel.
- Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en moet asb. voor inklok gereël word met gastehuis.
- Let asb. dat daar 'n grondpad van 150 m na die verblyf lei.
- Skoonmaakdienste is ook teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 215, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc64499d6f16217fc3ac1943f63b0eb26e7c57a081024403863be1f93c6120e443e6686266945811c948884d6987ea4027089?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 215 Kerk Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.377163341882 19.111713834393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem