LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Gastehuis in Nieuwoudtville

Oudeklip Gastehuis

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 215 Kerk Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oudeklip Gastehuis bied selfsorgverblyf en is sentraal geleë in Nieuwoudtville.

Die geskiedkundige sandsteengebou bied verblyf in 5 eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste en 'n privaat ingang het. Die eenhede het koningingrootte-, dubbelbeddens en/of 2 enkelbeddens, 'n verwarmer, en'n privaat badkamer met 'mstorte en toilet. Linne, elektriese komberse en badhanddoekeword voorsien.

Elke eenheid het WiFi, 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Braaigeriewe is beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.

Nieuwoudtville bied verskillende aktiwiteite en besienswaardighede om besoekers besig te hou. Tussen Augustus en September kan gaste die veldblomme aanskou. Verder kan gaste fietsry, voetslaan en voëlkyk, of die Kokerboomwoud, die Sandsteen-ruïnes, die Neo-Gotiese Sandsteenkerk, wat 'n nasionale monument is, die Hantam Nasionale Botaniese Tuin of een van die reservate in die omgewing besoek. Die reservate sluit in die Nieuwoudtville Waterfall Reserve, die Nieuwoudtville Wild Flower Reserve en die Oorlogskloof Nature Reserve.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Guy M
5.0
A Nieuwoudtville gem where five-star hospitality meets genuine Karoo warmth! What a hidden treasure this place is. Wow! From the excell...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Susan F
Saam met vriende
5.0
Very good. We were very warmly welcomed by Natasha. She took time to tell us all the things to see as the flowers had disappeared. I ap...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Marina E
Saam met vriende
5.0
Die beste in die dorp. Oudeklip voel soos huis. Natasha is 'n uitsonderlike gasvrou en die klein detail in haar boodskappe en ook in die kamers is opv...
Sien meer
Aug 2026
Trevor W
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stay. Excellent accommodation, service and assistance from the owner and I would recommend it to others.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Dolores R
Saam met lewensmaat
5.0
All that we hoped for, lots of flowers. Wonderful, absolutely nothing to complain about.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 215 Kerk Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oudeklip Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

215 Kerk Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc64499d6f16217fc3ac1943f63b0eb26e7c57a081024403863be1f93c6120e443e6686266945811c948884d6987ea4027089?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 215 Kerk Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.377163341882 19.111713834393
Soek in 'n groter streek