10 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- R363, Oudrif Farm, Matjiesgoedkloof, 50 km from Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oudrif Strawbale Cottages is 'n alles-insluitende, af-netwerk eko-lodge, geleë aan die oewer van die Doringrivier. Die lodge is die ideale bestemming vir gaste wat rustige verblyf in die natuur soek, weg van die besige stadslewe.
Verblyf bestaan uit 5 unieke Strawbale Cottages. Elke kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kothuise beskik ook oor 'n sitarea en is toegerus met 'n waaier, 'n kluis, 'n verwarmer en gratis toiletware. Buite die eenhede sal gaste 'n sitarea vind wat pragtige uitsigte oor die Doringrivier bied.
Alle maaltye en drankies is ingesluit en word in die hoofgebou van die lodge bedien. Gaste is welkom om ontspanningswandelings na die rivier te neem, op die rivier te roei in ARK-opblaasbote, te swem, te visvang, voëlkyk en sterre te kyk. Een begeleide staptog in die oggend is beskikbaar.
Gaste moet 'n matige vlak van mobiliteit hê om toegang tot die eiendom te hê en aan oggendwandelings deel te neem. Daar is honde en katte op die eiendom. Oudrif is perfek vir gaste wat van die natuur en stil plekke hou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jeanine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R363, Oudrif Farm, Matjiesgoedkloof, 50 km from Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Oudrif Strawbale Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R363, Oudrif Farm, Matjiesgoedkloof, 50 km from Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang