Opsomming van Resensie
Gizelle M - Jan 2021
Gemiddeld
Amazing.
Lisa V - Jan 2021
Gemiddeld
Vreeslik rustig. Ideale plek om te herlaai.
Juanita H - Des 2020
Gemiddeld
Ons het 'n amazing tyd by Ou Klip gehad, die eienaars was so vriendelik & altyd behulpsaam.
Pedri B - Des 2020
Gemiddeld
Ongelooflike wegbreek naby Pretoria.
Tina J - Des 2020
Gemiddeld
Tentverblyf is meer as wat ek verwag het.
Drienie V - Nov 2020
Gemiddeld
Wonderlik, waarde vir geld.
Lizelle S - Nov 2020
Gemiddeld
Fantastiese plek met rustige atmosfeer, het dit baie geniet.
Juanita M - Nov 2020
Gemiddeld
Wonderlike rustige wegbreek.
Gert P - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlik, rustige verblyf.
Daleen H - Okt 2020
Gemiddeld
'n Wildtuin wegbreek in weelde!
Maritsa M - Okt 2020
Gemiddeld
Rustige luukse tenthuis in die bos kuier, was puik !
Melissa G - Okt 2020
Gemiddeld
Rustige wegbreek met puik diens.
Bianca A - Okt 2020
Gemiddeld
Calming and trusting.
Rudi M - Sep 2020
Gemiddeld
Veilig, privaat en baie aangename tenthuise.
Lisa V - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlike, rustige verblyf.
Yolandi R - Sep 2020
Gemiddeld
Lekker vinnige wegbreek.
Armand P - Sep 2020
Gemiddeld
'n Vinnige, rustige, lekker wegbreek.
Chantelle V - Sep 2020
Gemiddeld
Die eenhede is voortreflik. Netjies, skoon en puik uitgedink.
Lees meerElize N - Aug 2020
Gemiddeld
Heerlike wegbreek, puik toegeruste knus tent
Ignatius R - Mrt 2020
Gemiddeld
Beste rus naweek in 'n lang tyd.
Patty S - Mrt 2020
Gemiddeld
Heerlike rustige naweek.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Lovely chilled weekend.
Went for safari drive but did not see much. Saw the white rhino though.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Petra S - Mrt 2020
Gemiddeld
Wonderlike naweek. 'n Stukkie hemel op aarde.
Conrad L - Feb 2020
Gemiddeld
Lekker, maar dink dit is bietjie duur.
Holly W - Feb 2020
Gemiddeld
Very clean, neat and tidy. People were very friendly and over all a very enjoyable experience. Will most definitely go back!
Sulette R - Feb 2020
Gemiddeld
Onbeskryflik!
Willem V - Jan 2020
Gemiddeld
Aangenaam en baie rustig, Wilma en Gilbert is hartsmense en gee baie om vir hul gaste.
Stephanie H - Jan 2020
Gemiddeld
Die fasiliteite is uit die boonste rakke.
Jaco S - Jan 2020
Gemiddeld
Baie gasvry en rustig; baie mooi tentverblyf.
Wouter I - Jan 2020
Gemiddeld
Ideale wegbreek bestemming!
Kobus V - Des 2019
Gemiddeld
Perfek.
Verena M - Nov 2019
Gemiddeld
Uit die boonste rakke.
Tiago P - Okt 2019
Gemiddeld
Goeie ervaring.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Great experience.
Ouklip is a great place to relax.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Juandre V - Okt 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Jacq H - Okt 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Stefan G - Okt 2019
Gemiddeld
Silwerskoon en baie rustig.
Andrea J - Sep 2019
Gemiddeld
Rustig en heerlik!
Marno V - Sep 2019
Gemiddeld
Pragtig en gemaklik. Perfekte naweek.
Gavin D - Sep 2019
Gemiddeld
Chilled and tranquil.
Reinhardt G - Sep 2019
Gemiddeld
Besonders mooi en netjies. Die tente is met baie fyn detail beplan.
Naomi C - Aug 2019
Gemiddeld
Ouklip is 'n oase in die bosveld.
Lees meerIlze U - Aug 2019
Gemiddeld
Very relaxing tranquil environment where you can reboot your system.
Lize E - Jul 2019
Gemiddeld
Dit het alle verwagtinge oortref.
Amanda B - Jul 2019
Gemiddeld
Baie netjies.
Wilna V - Jul 2019
Gemiddeld
Die vriendelikste eienaars. Wonderlike ervaring.
Marizanne J - Jul 2019
Gemiddeld
Goed vir die siel.
Esme V - Jul 2019
Gemiddeld
Dit was fantasties en kan sterk aanbeveel word.
Melandi P - Jul 2019
Gemiddeld
Pragtige private verblyf.
Louise D - Jun 2019
Gemiddeld
Ware bos-ervaring.
Justin B - Jun 2019
Gemiddeld
Lekker plek vir 'n naweekwegbreek.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Super place for a weekend break.
Beautiful tents that are well equipped with all that is needed for a break away from the city. A place we will be visiting again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Pieter M - Jun 2019
Gemiddeld
Rus vir ons siele.
Lees meerPhilip V - Jun 2019
Gemiddeld
Soos die vorige keer wat ons daar was was dit vreeslik lekker!
Rudi D - Jun 2019
Gemiddeld
Great stay once again at OuKlip.
Lentie V - Mei 2019
Gemiddeld
Rus en vrede.
Erna F - Mei 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
Letitia F - Apr 2019
Gemiddeld
Absolutely amazing
Lees meerMannie T - Apr 2019
Gemiddeld
Net wat mens nodig het.
Cornelia S - Mrt 2019
Gemiddeld
Gemaklik, gerieflik en baie ontspannend.
Pieter W - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit was rustig en 'n goeie wegbreek van die besige lewe.
Bennet D - Feb 2019
Gemiddeld
Natuur, groot 5 en weg van die gejaagde lewe. Tyd saam gesin en God.
Eric C - Feb 2019
Gemiddeld
The owner, Gilbert, was exceptionally helpful. Tents are very well equipped.
Pieter W - Jan 2019
Gemiddeld
Die beste verblyf by Dinokeng Wildreservaat.
Jp L - Jan 2019
Gemiddeld
Kan nie glo hoe luuks die verblyf is met die prys wat mens betaal nie.
Karen V - Jan 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
Stephanie G - Jan 2019
Gemiddeld
Was very relaxing and tranquil.
Geranda F - Jan 2019
Gemiddeld
Gerieflike en rustige omgewing.
Nic H - Des 2018
Gemiddeld
Uitstekende selfsorg-akkommodasie.
Andrea V - Des 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Jacques V - Des 2018
Gemiddeld
Rustig en goed toegerus.
Jacques V - Nov 2018
Gemiddeld
Baie netjies en rustig.
Peter C - Nov 2018
Gemiddeld
'n Juweel naby tuiste.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A jewel close to home.
Staff friendly and professional. Tents neat, clean with everything one needs.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Erich I - Nov 2018
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Dickie L - Nov 2018
Gemiddeld
Net 'n plesier!
Lees meerSally S - Nov 2018
Gemiddeld
Rus vir die siel!
Lonnie V - Okt 2018
Gemiddeld
Fantastiese wegbreek.
Jaunimie V - Okt 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Elna M - Okt 2018
Gemiddeld
Great wegbreek!
Adrie D - Okt 2018
Gemiddeld
Heerlike rustigheid in die natuur.
Nalene P - Okt 2018
Gemiddeld
Rus vir die siel.
Leane V - Okt 2018
Gemiddeld
Die perfekte natuurwegbreek!
Michael P - Okt 2018
Gemiddeld
Best place in the game park.
Nadia B - Okt 2018
Gemiddeld
Vir ons wat 'n rustige tog romantiese naweek wou hê, is Ouklip die perfekte plek!
Chrisna T - Okt 2018
Gemiddeld
Die Tenthuis gee jou die idee van lekker kamp in die bos sonder enige moeite van self opslaan en afslaan met ongelooflike goeie geriewe.
Santie V - Okt 2018
Gemiddeld
Baie netjies, rustig en goed vir die siel.
Klarinda V - Okt 2018
Gemiddeld
Neat accomodation, rude staff.
Lees meerRobert B - Sep 2018
Gemiddeld
Ongelooflike wegbreek in die bos met besondere kliëntediens, baie netjies!
Loretta R - Sep 2018
Gemiddeld
Baie lekker sal beslis weer gaan.
Carla D - Sep 2018
Gemiddeld
Asemrowend en rustig!
Francois R - Aug 2018
Gemiddeld
Baie lekker verblyf.
Lianda L - Aug 2018
Gemiddeld
Absoluut fantasties.
Liesl H - Aug 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Nicole N - Jul 2018
Gemiddeld
Very comfortable, clean accommodation. Great service and attention to detail. Will be back - thank you enjoyed our stay!
Liesel G - Jul 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Wayne H - Jul 2018
Gemiddeld
Awesome!
Lees meerNalene P - Jul 2018
Gemiddeld
Rustigheid net buite die stad.
Neels A - Jul 2018
Gemiddeld
Ekstra dienste.
Marine V - Jun 2018
Gemiddeld
Asemrowend en ontspannend.
Lees meerVinoulia B - Jun 2018
Gemiddeld
Relaxing and quality family time.
Lees meerWimpie P - Mei 2018
Gemiddeld
Absoluut fantasties!
Brenda K - Mei 2018
Gemiddeld
Netjies, skoon en rustig.
Marissa R - Mei 2018
Gemiddeld
Dit was vreeslik rustig en is 'n baie lekker plekkie om te ontspan.
Leon S - Mei 2018
Gemiddeld
Beste gasvryheid.
Ciska B - Apr 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik en goed toegerus.
Erisha V - Apr 2018
Gemiddeld
Die verblyf, atmosfeer en rus was ongelooflik!
David R - Apr 2018
Gemiddeld
Goeie boservaring.
Thwanette S - Apr 2018
Gemiddeld
Ontspannend en luuks.
Marize B - Mrt 2018
Gemiddeld
Wat 'n pragtige plek, sal beslis weer besoek.
Dene V - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie netjies en rustig.
Jacques L - Mrt 2018
Gemiddeld
Dit was so naby en tog so ver van die stad.
Angelique H - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantastiese wegbreek.
Koos V - Feb 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Hennie P - Feb 2018
Gemiddeld
Baie rustig.
Elizma V - Feb 2018
Gemiddeld
Baie luuks.
Erich I - Feb 2018
Gemiddeld
Vanaf ons aankoms het ons net persoonlike goeie diens van Gilbert en Wilna gekry.
Christine S - Jan 2018
Gemiddeld
Puik verblyf en baie gasvry!
Izak V - Jan 2018
Gemiddeld
Heerlik rustig en gerieflik.
Natalize R - Jan 2018
Gemiddeld
Rustige en luukse verblyf!
Rick C - Jan 2018
Gemiddeld
Gemoedsrus in bosveld prag.
Jaco P - Jan 2018
Gemiddeld
Bosveldwegbreek.
Willie B - Jan 2018
Gemiddeld
Alles is daar, bring net jouself, kos, iets om te drink and klere.
Ben D - Des 2017
Gemiddeld
Stukkie hemel in die bos met al die geriewe wat saak maak.
Sonja Y - Des 2017
Gemiddeld
Sal baie beslis weer gaan.
Marthinus S - Des 2017
Gemiddeld
Bosveld stilte. Weg van die stadslawaai. Rustig en ontspanne.
Lees meerStefan P - Des 2017
Gemiddeld
Netjies en oortref verwagtinge!
Lees meerMelissa L - Nov 2017
Gemiddeld
Verskriklike oulike plek. Perfekte tenthuise. Alles wat jy benodig is daar.
Paul B - Nov 2017
Gemiddeld
Lekker naby vir ons en die beste plekkie in die bosveld.
Michelle C - Nov 2017
Gemiddeld
Fantasiese verblyf weg van die besige stadsgeraas. Vir seker die beste plek om net te gaan afskakel en rus.
Lees meerIlse W - Nov 2017
Gemiddeld
Vriendelike en behulpsame eienaars, relatief sentraal in die park, private braai-area, al die tente kyk op die reservaat uit.
Lees meerStefan B - Okt 2017
Gemiddeld
Verlowing sonder die stres.
Lees meerRonel M - Okt 2017
Gemiddeld
Heerlik ontspan in 'n pragtige omgewing.
Louis L - Okt 2017
Gemiddeld
Ongelooflik.
Willem E - Sep 2017
Gemiddeld
Wonderlik
Desire D - Sep 2017
Gemiddeld
Dit was net 'n wonderlike ervaring.
Dirk L - Aug 2017
Gemiddeld
Dit was fantasties.
Zaanri V - Aug 2017
Gemiddeld
Was heerlik verby.
Charl E - Aug 2017
Gemiddeld
Baie goed toegerus!
Amore C - Jul 2017
Gemiddeld
Was fantasties, hemel op aarde! Sal beslis weer gaan.
Bertie T - Mei 2017
Gemiddeld
Lekker gerus, baie goeie diens.
Alexandra M - Mei 2017
Gemiddeld
Weereens baie lekker naweek by Ouklip Game Lodge.