Beskrywing
Elke tent bied slaapplek aan 4 gaste en het ’n koningingrootte-bed, dubbelslaapbank en ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort. Daar is ook ’n onderdak-kombuisie met ’n yskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke tent het ’n stoep met braaigeriewe en ’n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
1 x Kinderbed vir 1
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n eenmalige bewaringsfooi vir die Dinokeng Wildreservaat wat gaste moet betaal.
Neem asb. kennis dat daar 'n 10 km-grondpad is wat na die verblyf lei en dit is geskik vir normale voertuie. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die OuKlip Plaashuis is 'n vierslaapkamerhuis met 2 badkamers, 'n groot oop eet- en leefarea, 'n kombuis en 'n stoep met 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n klein, privaat plonspoel en 'n boma. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 gedeelde badkamers, elk met óf 'n bad óf 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n oond, gasstoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n eenmalige bewaringsfooi vir die Dinokeng Wildreservaat wat gaste moet betaal.
Neem asb. kennis dat daar 'n 10 km-grondpad is wat na die verblyf lei en dit is geskik vir normale voertuie. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 59 Fisant Avenue, Dinokeng Game Reserve, 15 km from Hammanskraal, 0400, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 78 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang