Ouma Bettie se Gastehuisie
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kransdrif, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ouma Bettie se Gastehuisie is in Piketberg op 'n graan- en veeplaas geleë. Dit skuil aan die voet van die Piketberge en word deur wyn-, vrugte-, graanplase en inheemse fynbos omring. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n werkstasie en gratis WiFi.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, yskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n eetarea.
Daar is 2 aangrensende wynplase waar gaste kan wynproe of gaste kan voetslaan, bergfietsry en Ziplining geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annatjie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Kransdrif, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink Ouma Bettie se Gastehuisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kransdrif, Piketberg, 7320, Wes-Kaap