Breedekloof Akkommodasie by Oumari | LekkeSlaap
+13

Oumari

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdiend Plaas, Langs Slanghoekweg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 7 persone)

Beskrywing

Oumari is op ’n wynplaas in die Slanghoekvallei geleë en bied selfsorgverblyf vir 7 gaste.

Die huis is vernoem na die laaste inwoner van die huis, die moeder van die Du Toit's en dit beskik oor 4 slaapkamers en badkamergeriewe wat gedeel word. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens elk, en daar is 1 enkelbed in die laaste kamer. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas, mikrogolf, stoof, oond en etenstafel. Gaste kan in die sitareas ontspan. Een van die sitareas het 'n TV met DStv.

Oumari is ideaal vir gaste wat 'n troue of funksie bywoon, of vakansiegangers. Gaste het gratis toegang tot die Slanghoek Mountain-oord wat 3 km van die verblyf af is. Daar is verskeie wynkelders in die area, en gaste kan ook voetslaan, fietsry of Rawsonville verken wat slegs 10 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Oumari sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Oumari
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Welverdiend Plaas, Langs Slanghoekweg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oumari het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breedekloof Wes-Kaap
Vanaf R2 200
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdiend Plaas, Langs Slanghoekweg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARkug6fBDRouRyx94cxQmZJlpojWtkkMqCIJdnOKrXK8xuqvRDb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 7 persone) 6 5 1 5 Farm Welverdiend Off Slanghoek Road 6845 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.653922567155 19.225575706421
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za