5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Platkopfarm, 20 km from Riversdale, 6670, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oupa-huisie bied selfsorgverblyf op 'n plaas net 20 km vanaf Riversdal en is ideaal vir gaste wat die besige stad wil ontsnap.
Die eenheid is geskik vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die hoofslaaparea het 'n slaapbank, 'n binnebraai en 'n kombuis wat met 'n elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Buite is daar 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 47
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Platkopfarm, 20 km from Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Oupa-huisie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Platkopfarm, 20 km from Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang