Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oupoort Eco and Guest Farm

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sutherland Distrik Streekspad R354, 66 km vanaf Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 615 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Oupoort Eco and Guest Farm bied selfsorgverblyf in 'n ouwêreldse kliphuis, ideaal vir 'n gesin, vriende, motorfietsryers, kampeerders en reisigers. Die plaas is 66 km vanaf Sutherland, waar gaste die rustigheid van die Karoo kan geniet.

Die huis funksioneer onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en maak van sonkrag en boorgatwater gebruik. Dit beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en in die derde slaapkamer is 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die badkamer is 'n stort-oor-bad.

Daar is 'n 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Hier is 'n tweede sitarea met 'n pooltafel. Die kombuis is met 'n yskas, Aga-oond en stoof, 'n mini-oond en tweeplaatstoof, asook 'n tafel en stoele toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n kaggel.

Die plaas bied pragtige sonsopkomste en -ondergange, sterrekyk, asook begeleide eko-staproetes, fietsryroetes en donkiekarritte.

Die plaas is op die R354 en is 20 km vanaf Middelpos geleë. Dit is onderweg na en van die Tankwa Karoo Nasionale Park, wat 69 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Oupoort Eco and Guest Farm sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Oupoort Eco and Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Sutherland Distrik Streekspad R354, 66 km vanaf Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oupoort Eco and Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 615
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R2 615
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sutherland Distrik Streekspad R354, 66 km vanaf Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8d81e81a6b78531df573eca52abfc460e407533fbc147ad85fb9bc2cacc987166dcf97346add72313b42a74c3f82f14ba18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 615 per nag, vir 9 mense 7 5 1 5 Sutherland District Regional Road R354 66 km from Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.002606368619 20.368977133015
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem