Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Our Bush House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas A81, Plot 1, Hilltop Farm, Haenertsburg, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Our Bush House bied gerieflike selfsorgverblyf in Haenertsbrug. Die verblyf is in 'n rustige omgewing waar gaste die stilte van die bos en 9,8 ha-natuur kan geniet.

Die huis se meubels is uit roumateriaal soos hout, staal en klip deur 'n plaaslike vervaardiger gemaak. Die huis het 4 slaapkamers waarvan 3 elk 'n dubbelbed het en 1 het 2 enkelbeddens. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 1 slaapkamer met 2 dubbelbeddens. Daar is 2 slaapbanke. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n TV. Daar is braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Daar is 'n loopvlak waar gaste soggens en in die middae kan gaan stap, asook rusplekke in die dennewoud net 98 m van die hoofpad af. Die naaste dorp Haenertsburg is net 'n entjie se ry weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Our Bush House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Our Bush House
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Plaas A81, Plot 1, Hilltop Farm, Haenertsburg, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Our Bush House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas A81, Plot 1, Hilltop Farm, Haenertsburg, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3475f844379ee123b38973a730edaefe546bdc6fcf6ff397304ceb652b39fffc0cb8e238e06a9caf33ff993966610d4b1018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 1 5 1 4 Farm A81 Portion 1, Hilltop Farm 0699 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -23.93460258313 29.92582687573