6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Club 91, Church street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Our Place at Hermanus Beach Club 91 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n strandfrontwoonstel in Hermanus in die Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n driekwartbed en 'n enkelbed het. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke bied plek vir etes, en die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Openview en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot geriewe op die perseel soos 'n gemeenskaplike wassery, swembad, gimnasium, tennis- en muurbalbane, minigolf, basketbal en 'n kroegarea. Buitebraai-areas en 'n grasperk bied ideale plekke om te ontspan en die kuslug te geniet.
Die woonstel is op die grondvloer geleë en sluit een onderdak-parkeerplek by die voordeur in. Die kompleks bied 24-uur-sekuriteit vir ekstra gemoedsrus. Gaste kan skilderagtige wandelings langs die rotse geniet en kan selfs walvisse of dolfyne in die baai sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Linda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Beach Club 91, Church street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Our Place at Hermanus Beach Club 91 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Club 91, Church street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang