Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Africa on Vaal

Kliprivier
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, DStv, 'n kombuisie en 'n sitarea in. Die kamer is op die rivierfront.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oranje Rivier
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is op die rivieroewer geleë en het slaapplek vir 5 gaste. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die slaapkamer het 'n tripelstapelbed en die badkamer het 'n stort. Die leefarea het 'n gerieflike uittrek slaapbank. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6. Die eenheid is toegerus met 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zambezi Rivier
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Stapelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbel- en enkelbed. Dis badkamer het 'n stort en hoekbad. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep-area met buitemeubels.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mooi Rivier
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en - leefarea met tripelstapelbed. Die badkamer het n stort. Die lugtige hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n fantastiese uitsig oor die rivier deur die groot vensters. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eenheid het sy eie braai-area.

Die eenheid/kamer het
Tripelstapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wilge Rivier
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. 2 van die kamers het elk 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die sitarea het ook 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, platskerm-TV en dubbelbed. Die eenheid het sy eie braai-area met 'n pragtige uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bergrivier
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Bergrivier beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers wat langs die rivieroewer skuil. Beide kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad en die tweede en suite badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is braaigeriewe met 'n rivieruitsig en 'n warmbad. Daar is ook 'n volle DStv-pakket.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapa Manzi 41, Vaal Eden, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA757d9f98cdeb15dfd400d95f1bee6fc18fc8ebb3be681798acea8ff9700ccfc05c1c645aeb5f59413953957a177777b2e637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 41 Lapa Manzi Vaal Eden 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7800434718 27.565343317752
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem