LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Outsiders B&B | LekkeSlaap
+18

Outsiders B&B

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Outsiders B&B is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en bied 2 knus dubbelkamers met slaapplek vir 4 gaste. Nieu-Bethesda is 'n sonderlinge dorpie met baie restaurante en koffiehuise. Die wêreldbekende Owl House is ook in dié dorpie te sien, wat deur meer as 15 000 besoekers jaarliks besoek word.

Die kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat met 'n stort en toilet ingerig is. Elke kamer het 'n privaat ingang, patio en tee- en koffiemaakgeriewe.

Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Doendinge in die omgewing sluit (berg)fietsry, voetslaan, wildritte, voëlkyk in. Nabygeleë besienswaardighede sluit Cambedoo Nasionale Park en Vallei van Verlatenheid in, of gaste kan op die Kompasberg of die hoogste piek gaan klim.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 37 resensies vir Outsiders B&B
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Outsiders B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54ee8b305b824806fd277cd3023345d1628fcc203ef6363aa3bb4dba5e4e00979e2bc85df55435863974676e10b928410e43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 Martin Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!