Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Over Karoo Inn

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 44 resensies vir Over Karoo Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Burger D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burger D
Enkelreisiger

Skoon vriendelik.

Was fantasties gewees met die mees vriendelikste mense. Beslis 'n gewoonte maak van hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morgan M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan M
Gesin met klein kinders

See above.

Schalk and Janine were amazing. We were running very late due to an issue in Bloemfontein. Not only did Janine accommodate us after our delay and 8pm, but she phoned around to find out if any of the local restaurants were still open so we could have dinner. On top of that, the inn itself is absolutely stunning, quaint and cosy, very comfortable and just what we needed for a good night's rest after an 18-hour drive from Bloem. The only issue we have is that we won't be able to stay there more often. I can't recommend Over Karoo Inn enough. Simply fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fees van epidermiese proporsies.

Al het ons net een nag oorgebly, was die indruk wat op my gemaak is, blywend. Janine en Schalk is twee pragtige mense en ons van die eerste ontmoeting laat tuis voel. Die geriewe is van die hoogste gehalte en van die beste wat ek nog teëgekom het. Die aandag aan detail is verstommend en alles in en om die geriewe is toegespits op die gaste. Julle het 'n wenresep en moet asb nie daaraan verander nie. Ek kan nie wag om weer te kom kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andria O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek wegbreek na Barrydale.

Over Karoo Inn verdien meer as net 5 sterre. Ek kan met absoluut niks foutvind nie. Dis skoon en netjies en daar is alles wat jy moontlik kan nodig kry tydens jou naweek kuier. Die kamers se dekor is nog mooier as op die fotos en alles in die kamer werk! Vriendelike gashere by wie mens vinnig tuis voel. Ons kom definitief weer kuier en ons bring vriende saam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons sien uit na julle volgende kuier. Groete Schalk & Janine

Over Karoo Inn
Jacques S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het soos 'n klein honeymoon gevoel.

Ongelooflik lekker. Dit het soos 'n klein honeymoon gevoel. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hallo Jacques, dankie vir die goeie resensie op LekkeSlaap. Bly julle het dit geniet hier by ons. Hoop ons sien julle weer hier in die toekoms. Groete, Janine

Over Karoo Inn
Frans G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rus vir jou siel!

Mees vriendelike, gasvrye en hulpvaardige eienaars. Lieflike en wonderlike eerste indruk van die skoonste, netjiesste en goed onderhou plek met 'n pragtige tuin en stapafstand na winkels en restaurante. Die beddens was baie gemaklik. Hierdie plek is ingerig met liefde en sorg tot in die fynste besonderhede vir gaste se gerief. Ons was aangenaam verras met die komplimentêre sjokolade, koekies en beskuit, sjerrie en wye verskeidenheid koffie/warmsjokolade in die kamer. Die plek is ook toegerus met lugversorging. Die kamer het 'n atmosfeer van 'n klein huis geskep. Alles aan die plek was besonders. Ek beveel hierdie plek sterk aan en sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons. Kom kuier gerus weer hier by Over Karoo Inn. Groete, Schalk & Janine

Over Karoo Inn
Christa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Baie gerieflik en baie goed ingerig.

Ons gasvrou het aan alles gedink! Plek is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor Over Karoo Inn, ons hoop om jou weer hier te sien. Groete, Janine

Over Karoo Inn
Peter T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T
Enkelreisiger

Exceptional quality.

What a lovely place! The host has thought of everything that one might need, and more, for an overnight stay. Extra length beds are a rarity! Really enjoyed sitting on the stoep and enjoying the quiet garden. Great value for money. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Good afternoon Peter, thank you for the positive review. We are glad you enjoyed your time here and that you enjoyed the stoep and the garden. We hope to see you here in Barrydale at Over Karoo Inn again. Regards, Janine

Over Karoo Inn
Japie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M
Saam met vriende

Plek is skoon, netjies. Gasvrou is net great.

Ons bly altyd lekker by Janine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hallo Japie, dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet hier by Over Karoo Inn en sien uit na julle volgende kuier. Groete, Janine

Over Karoo Inn
Mark D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location and Over Karoo Inn fantastic.

Amazing attention to detail in the room, very impressive. Will definitely stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hallo Mark, thank you for the positive review for Over Karoo Inn. We are glad you enjoyed it here and look forward to your next visit. Regards, Janine.

Over Karoo Inn
Marinda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Saam met vriende

Gasvry, koel en rustig.

Verblyf was wonderlik, daar is goeie beplanning ingesit, en ek waardeer dit baie. Dit was baie warm toe ons daar was, maar ons kamer was koel en in die namiddae is dit lekker om buite te sit en die tuin te waardeer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hallo Marinda, dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet hier by ons, kom kuier gerus weer in Barrydale. Groete, Janine

Over Karoo Inn
Marion D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended, very comfortable.

The host was awesome, she has thought of everything. Highly recommend place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hello Marion, thank you for the review for Over Karoo Inn. I am glad you enjoyed your stay and hope to see you here in Barrydale again. Regards, Janine

Over Karoo Inn
William D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande gehalte.

Ons het heerlik gebly by Jenine en Schalk. Hulle gasvryheid van uitstaande gehalte. Ons baie welkom laat voel in Barrydale sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hallo William, dankie vir jou terugvoer oor Over Karoo Inn. Ons is bly jy het dit geniet en sien uit na jou volgende kuier in Barrydale. Groete, Schalk & Janine

Over Karoo Inn
Carmen M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M
Saam met vriende

Ons was daar vir 2 aande en het die area saam met vriende verken.

Dit was baie lekker. 5/5! Alle verwagtinge oorskry. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hallo Carmen, dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê, ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Janine.

Over Karoo Inn
Elaine N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal volgende keer langer bly.

Kamer was gerieflik en skoon. Het alles bevat wat ons nodig gehad het. Het ons baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hallo Elaine, dankie vir die positiewe terugvoer oor Over Karoo Inn. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit na julle volgende kuier in Barrydale. Groete, Janine

Over Karoo Inn
Japie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon - jy voel sommer tuis as jy instap.

Was absoluut awesome. Ons het baie lekker gebly en die volgende oggend moes ons 5 uur ry. Sy het vir ons die hek oopgemaak en kom afsien. Die plek lyk baie mooier as op die fotos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Japie. Ons is bly julle het dit geniet. Dankie vir die volgende bespreking, ons sien jul weer op 6 Jan. Groete, Janine

Over Karoo Inn
Louis S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, stylvol, aangenaam.

Baie netjiese akkommodasie in 'n pragtige omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hallo Louis, dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer in Barrydale. Groete, Janine

Over Karoo Inn
Anna-marie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salf vir die siel.

Ons het baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het was daar en die dekor en tuine was soos salf vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hallo Anna-marie, dankie vir die positiewe resensie, ons is bly julle het dit geniet om hier te bly en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms. Groete Schalk & Janine

Over Karoo Inn
Dolores R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolores R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, friendly reception, well equipped.

We did find it strange that there was no possibility of rinsing any dirty dishes, no water in the kitchen area. You even have to fill the kettle with bottled water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

My daughter and I thoroughly enjoyed our stay. Welcoming and comfortable. We will be back!

Janine was a fantastic host! Wonderful attention to detail in our accommodation, great tips on what to do in Barrydale and all round a lovely experience. Thanks Janine!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Thank you for the positive review of Over Karoo Inn, we are glad you enjoyed your stay and hope to see you in Barrydale again in the future. Regards, Janine

Over Karoo Inn
Lynette C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic venue, fab host and hostess.

Lovely gardens. All you need and more. We will recommend this venue to all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Thank you for the positive review Lynette, we are glad you enjoyed your stay and hope to see you in Barrydale again. Regards Janine

Over Karoo Inn
Deirdre S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre S

Perfekte plekkie met alles wat jy benodig. Ons het so lekker gebly.

Ons was vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die plekkie is pragtig en presies soos die foto's. Die elektriese lakens was so 'n lekker bederf vir die koue aande. Ons sal beslis weer teruggaan na Over Karoo Inn en kan dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hallo Deirdre, baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is so bly dat jul dit hier geniet het. Ons hoop om jul weer hier te sien in die toekoms. Groete Schalk & Janine

Over Karoo Inn
Ammi D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnighter.

Clean, friendly, quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier by Over Karoo Inn.

Die tuin is pragtig en met verbeelding uitgelê. Die kamer en stoepie is baie netjies en Janine het aan alles gedink om die verblyf daar aangenaam te maak. Alhoewel daar ander kamers op die perseel is, is die uitleg sodanig dat mens glad nie bewus is van ander gaste nie. Ons sien uit na ons volgende kuier daar en, as 'n bykomstige bonus, Barrydale is 'n bekoorlike dorpie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma O
Enkelreisiger

Dit was absoluut heerlik om daar te oornag. Ek wens ek kon langer bly. Alles was skoon, netjies en gerieflik.

Dankie vir al die bederf en ekstras soos heerlike gemaalde koffie, soetwyn van die omgewing, die vriendelike ontvangs en baie welkom laat voel. Ek het heerlik op die stoepie gesit en ontspan nadat ek die dorp verken het. Heerlik koffie gedrink die volgende oggend en die son sien opkom met vrolike voëlgesang. Wonderlike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hallo Irma,
Dankie vir die positiewe resensie vir Over Karoo Inn. Ons is bly jy het lekker gebly hier en hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Groete,
Janine

Over Karoo Inn
Elna P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename verrassing.

Die ontvangs was hartlik. Ons het gou tuis gevoel. Die kamer was netjies en skoon en baie smaakvoller ingerig as wat die foto's voorgestel het. Baie dankie vir al die ekstra bederfies wat daar was. Die tuin is pragtig versorg en dit was heerlik om op die stoepie te kon sit en ontspan. Ons het die opvolg sms die volgende dag baie waaardeer. Ons beveel hierdie plek beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hallo Elna, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly jul het dit geniet hier by ons en sien uit daarna om jul weer hier by Over Karoo Inn te huisves. Kom kuier gerus weer in Barrydale. Groete Schalk en Janine

Over Karoo Inn
Leon S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek nog.

Beslis die moeite werd om hier te oornag, diens is amazing en oornag verblyf is die beste nog. Beslis die waarde werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hallo Leon, dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete, Janine.

Over Karoo Inn
Mark D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation set in a beautiful, quiet garden.

The accommodation was spotless, with a lot of thought put into the smaller, important details. For example, scissors supplied to cut open rusk packets, good size shampoo and body wash in shower. Schalk and Janine make you feel very welcome, plus offer lots of information about Barrydale. Highly recommended accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hallo Mark, thank you for the positive review for Over Karoo Inn. We are glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again in future. Regards Janine

Over Karoo Inn
Pieter W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plattelandse atmosfeer.

Baie lekker oorgebly by Over Karoo Inn. Goed en vriendelik ontvang en baie rustig en lekker daar ontspan en oorgeslaap. Dankie julle, ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Hallo Pieter, dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit na julle volgende kuier hier by ons. Groete, Janine

Over Karoo Inn
Jean-paul S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-paul S
Gesin met klein kinders

Was very peaceful.

Was everything we expected and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable stay in a lovely garden environment.

Janine and her husband Schalk went the extra mile to make our stay a very enjoyable one. We will most certainly stay at Over Karoo Inn again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Minimalisties dog funksioneel.

As gaste voel dit of ons op die hande gedra is. Uiters gasvry en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rendert H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rendert H
Enkelreisiger

Fantastiese ligging.

Vriendelik en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rona H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gasvrye gastehuis.

Ons het heerlik gekuier. Die kamers is pragtig, spierwit beddegoed, lekker, warm kombers op die bed. Heeltemal ingerig met alles wat jy mag nodig hê. Daar word soveel moeite gedoen om seker te maak jy kom niks kort nie. Baie dankie Janine en Schalk vir die ongelooflike diens en gasvryheid. Ons waardeer dit opreg. Sal beslis weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenton E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenton E
Saam met vriende

Pragtige plek met besonderse aandag aan detail.

Ek sal Over Karoo Inn graag weer wil besoek en dit enige tyd voorstel aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Gesin met tieners

Skoon en pragtig! Eienaars baie nice.

Als wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Saam met vriende

Above and beyond expectations.

My daughter and I were doing a road trip and stopped off on our way home to Cape Town for St Francis Bay. What a wonderful surprise! I have owned a guest house and been to many but have never seen such attention to detail as Janine has put into this charming little place. It is very conveniently situated on the R62 but as it is behind the main house it is very private and quiet. We will definitely return for longer!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F
Saam met vriende

Wonderlike kuier in Barrydale.

Ons is baie vriendelik deur eienaars ontvang. Hulle is baie behulpsaam en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Kamer ruim en stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te he. Ons hoop om jul in die toekoms weer in Barrydale te sien. Groete Janine

Over Karoo Inn
Lanita M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi!

Over Karoo het die pragtigste eenhede, met soveel aandag gegee aan detail. Die tuin is pragtig, die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Dis regtig 'n plek om aan te beveel. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over Karoo Inn se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en hopelik sien ons jul weer in die toekoms.

Over Karoo Inn
Liesel G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging om Barrydale te verken.

Die gastehuis is teen die R62 en perfek geleë om te voet meeste van Barrydale se unieke restaurante en kroeë te verken. Dis loopafstand van Diesel en Creme en ook van ons gunsteling-restaurant in Barrydale, Mez. Schalk, die eienaar van Over Karoo Inn het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het en gehelp om 'n tafel by Mez te bespreek. Hy volg ook die Covid-maatreels wat mens veiliger laat voel. Dit was baie koud in die Karoo in die aand maar die elektriese kombers op die gemaklike bed het ons lekker warm gehou. Die kamer, alhoewel klein, het alles gehad wat mens nodig kon hê. Lekker plunger-koffie, die seep en beddegoed was goeie gehalte, yskassie, braaigeriewe en hout/gereeedskap was alles voorsien. Parkering binne die erf agter 'n hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdre R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre R
Gesin met tieners

Lovely!

The room was clean and nicely furnished. Lovely verandah and garden. Good linen, coffee and bathroom products. The host was helpful and friendly. We will stay there next time again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint, clean and quiet.

It has all the necessities you need when on a road trip. We thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annaline D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annaline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, naby aan alles, netjies, skoon.

Blyplek netjies, gerieflik naby aan alles. Sal dalk net doom vir muskiete aanbeveel, die muskietafweerder het nie regtig gehelp nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Alles was baie lekker! Die eienaar is fantasties met die diens en stap die ekstra myl!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennant-weg 16, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a8aeb72839f7bbb2c333281ed5974f60897e6a082c02f707f62d536b663736028feec4e9db3148701bd9345b20410489329?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 16 Tennant Road Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.90450495148 20.717741536385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem