Over The Edge Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 13 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Over The Edge Cottages staan op 'n grasbedekte randjie met 'n uitsig oor die Umzimkulu-vallei en die Drakensberge. Dié luukse kothuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat smag na 'n wegbreek. Dié ouwêreldse klipkothuise en hul ongewone kenmerke skuil in 'n rustige omgewing, en 'n mens kan nie help om ver van die stadsgewoel te voel nie, selfs al os dit net 'n paar minute van die dorp en verskeie geriewe af.

Verblyf word in 3 kothuise gebied wat in totaal slaapplek vir 10 gaste het. Elke kothuis beskik oor 'n gemaklike bed, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n sitkamer, braaigeriewe, 'n buitedek, satelliet-kanale en gratis WiFi.

Die Underberg bied heelwat doendinge, soos stap, visvang, landloop, bergfietsry, gholf, tjoepry en meer.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Over The Edge Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R855 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 13 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za