Overnight Jeffreys Bay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Tecoma Straat, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oornag Jeffreysbaai is in Jeffreysbaai, Oos-Kaap, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf, sodat jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.
Die eiendom beskik oor drie pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met slegs 'n ketel en bekers vir jou verwelkomingskoffie of -tee. Perfek vir oornag. Ons bied gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer en gemaklike beddens vir 'n goeie nagrus.
Buite bied die eiendom addisionele sitareas, perfek om maaltye of sonsondergange te geniet terwyl jy die rustige see-uitsigte inneem.
Die oornagkamers het nie toegang tot die hoofhuis nie. Gaste word voorsien van veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marikie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 34 Tecoma Straat, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Tecoma Straat, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang