2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Kabeljauws Street, Kabeljauws, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Overnight Accommodation is in Jeffreysbaai, 'n dorpie wat gewild is onder branderplankryers en bekendstaan as die branderplankry-hoofstad van die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir enkelreisigers of sakereisigers wat graag naby die strand wil bly.
Die enkelslaapkamer het sy eie ingang en 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf en ketel.
Gaste kan in die tuin ontspan met 'n uitsig oor die Kabeljauws-strandmeer. Die strand is ook net 'n entjie van die verblyf af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gerry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 32 Kabeljauws Street, Kabeljauws, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Kabeljauws Street, Kabeljauws, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang