LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magrieta's B&B - Overnight Rooms | LekkeSlaap
+8

Magrieta's B&B - Overnight Rooms

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 10 resensies vir Magrieta's B&B - Overnight Rooms
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.8/5
Edwin S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Edwin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie die beste verblyf nie. Vriendelike verwelkom maar verblyf teleurstellend.

Ons was hartlik verwelkom, maar ongelukkig het die verblyf ons teleurgestel. Die lakens het nog merke op gehad. Net toe ek in die bed wil klim ontmoet 'n kokkerot my onder die lakens. Soveel potential, maar gaan verlore!

Grizelda B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Grizelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en ontbyt was heerlik.

Het redelik laat aangekom maar was geen probleem. Kamer was skoon en netjies met die nodige geriewe en lekker koffie. Ontbyt was heerlik. Sal weer daar oornag.

Picwat Partnership V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Picwat Partnership V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magrieta's B&B - Overnight Rooms bied basiese akkommodasie en lekker kos.

Magrieta's B&B - Overnight Rooms bestaan uit 'n ry kamers met basiese selfsorg-toerusting en eie badkamer. Saterdag se aandete was ruim en heerlik. Sondagoggend se vooraf-verpakte ontbyt is Saterdagaand al oorhandig.

Pavol N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pavol N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple and functional for an overnight stop.

See stars.

Karel A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karel A
Saam met vriende

Baie vriendelike ontvangs en gasvryheid.

'n Juweel in die Karoo. Sal vir seker weer besoek.

Santa H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Santa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan basiese behoefte, maar teleurstellend - het beter verwag.

Die lamsvleis-aandete en die ontbyt was heerlik - sal dit regtig aanbeveel.

Annemie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Ons het een nag daar gebly. Dit was baie lekker, pragtig en skoon.

Susan B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Baie lekker gebly!

Lekker blyplek, volledig toegerus. Geskik vir groot sowel as klein kinders. Eienaar baie vriendelik, gasvry en tegemoetkomend!

Abre B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abre B

Wragtag pragtig!

Dit was so ver die beste van oral waar ons tuis gegaan het, julle is tops.

Peter N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peter N
Saam met vriende

OK for an overnight stop.

The room is very cold on a cold night with an uncarpeted floor, there is an electric blanket and a heater. The venue is called Magrieta's but the booking never mentioned that only referred to Overnight Rooms. We had to get assistance to find the place. Magrieta's recommended a place for dinner that was very nice (The Lords Kitchen). Breakfast was across the road in the Magrieta's Guesthouse.

Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 15, Carnavon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00tKjps0syHGCg1exLhGLfzmYU7LCJulwmMWQbfxVclmILgNP4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4 15 Van Riebeeck Street Carnavon 8925 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.968645040967 22.130201744931
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!