LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oyster Nuts | LekkeSlaap
+15

Oyster Nuts

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salmon-rylaan 36, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Oyster Nuts is 'n selfsorghuis wat teen die see in Pennington geleë is. Pennington is 'n rustige, klein Suidkus-dorpie net 15 km suid van Scottsburgh, aan die suidkus van KwaZulu-Natal.

Hierdie vyfslaapkamerhuis bied slaapplek aan 10 mense. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die boonste hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 3 slaapkamers op die onderste verdieping. Die onderste hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer op die onderste verdieping het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Gaste moet asseblief hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket. Buite is 'n patio met buitemeubels, 'n swembad en 'n uitsig oor die oseaan.

Let asseblief daarop dat die swembad nie 'n net oor het nie en dat ouers dus te alle tye toesig moet hou oor hul kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Oyster Nuts sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Oyster Nuts
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Salmon-rylaan 36, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oyster Nuts het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salmon-rylaan 36, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyMjI0OTY3LWEyMjgtNDVhMy1hMjNhLTM2MjdhMzViY2UwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 36 Salmon Drive Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -30.37149 30.705312
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!