Pa se Huis Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pa se Huis Guest House is naby Kriel, Kinross, Bethal, Louis Trichardt, Evander en Secunda geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers wat op soek is na verblyf naby die Kriel- of Malla-kragstasies.

Dié gastehuis het 8 slaapkamers en elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, yskas en opwarm- en eetgeriewe, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n verwarmer.

Die gastehuis bied maaltye op versoek en 'n kamerdiens is ook beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel, asook 'n swembad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pa Se Huis Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 230 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za