Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Paarl Grand

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir The Paarl Grand
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Amy K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy K

Ons was meerendeels 'uithuisig', maar het heerlik kon rus in die nag.

Baie netjies plek. Als was puik!

Mario M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario M

Lekker gemaklik en privaat met alles en meer as wat jy nodig het.

Al ons verwagtinge oortref, baie lekker blyplek.

Enalize A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enalize A

Lekker wegbreek, rustig en veilige omgewing en vriendelike en behulpsaam.

Baie, baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Joané H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joané H

Lieflike blyplek en ideale ligging.

Baie gemaklike en luukse verblyf met uitstekende diens.

The Paarl Grand se terugvoer

Joané, ek is bly julle naweek in die Boland en by Paarl Grand was lekker! Julle is enige tyd weer welkom by ons.

The Paarl Grand
Thinus G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus G

Ongelooflik lekker!

Ons verblyf by Paarl Grand was fantasties! Alles in die eenheid getuig van styl en klas. Die eienaar gee beslis aandag aan die fynste detail. Die linne was van hoogstaande gehalte en wat kombuisware betref, word alles wat 'n mens kan aan dink, voorsien. Die eenheid is in 'n pragtige, stil area en baie sentraal geleë. Ons sal graag weer van Paarl Grand gebruik maak met 'n volgende besoek aan die Boland!

The Paarl Grand se terugvoer

Thinus, baie dankie vir die mooi resensie! Altyd lekker om te hoor as gaste hulle tyd by Paarl Grand geniet het. Hoop om julle gou weer hier te ontvang!

The Paarl Grand
Johan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Gerieflik, doeltreffend, sentraal en toegerus.

Ons was drie persone wat met gemak daar tuisgegaan het. Dit is die rustigste omgewing, alhoewel weg van hoofstraatverkeer, maar naby genoeg aan restaurante en winkelsentrums. Die eenheid bestaan uit twee slaapkamers met 'n moderne badkamer. Die stort was uitstekend met waterdruk soos min! Die kombuis is toegerus met interessante funksies wat doeltreffend gebruik kan word. Ons kon die gemakstoele geniet tydens ons kuier en die TV met WiFi was ook baie handig. Daar is 'n toegewysde parkeerplek vir ons voertuig onder toesig van 'n sekuriteitskamera. Die eenheid was skoon, netjies en goed voorberei. Ons sal nie eers twee keer dink om weer daar te wil tuisgaan wanneer ons weer in Paarl kom kuier nie. Baie geluk aan die eienaars!

Johnny W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny W

Uitstekend.

Die akkommodasie is besonders skoon, netjies en is verseker waarde vir geld. Jy hoef absoluut niks saam te neem nie, daar is alles. Selfs die kleinste detail word voorsien. Ons kom verseker terug!

The Paarl Grand se terugvoer

Baie dankie Johnny! Só bly julle het julle kuier by The Paarl Grand geniet. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom!

The Paarl Grand
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlettastraat 5, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8155fd8b06aaa1417e157c6c5b8c257453476a5b89ef39e74f456a52818ed172d35ed6ff68b8543a39a5707162ce4106e5fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 5 Carletta Street Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.729082934093 18.956930384656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang