Paddasang Cottage
6 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 89, Portion 8, Knuiswagendrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Paddasang Cottage is 'n baie basiese, rustieke kothuis, ideaal vir oornagverblyf met selfsorg, geleë in Ladismith, Wes-Kaap.
Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers is gemeubileer met 2 enkelbeddens elk. Gaste deel 2 badkamers, elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, waarvan een 'n bad het.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n tweeplaat-konveksie-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek. Die eenheid is toegerus met beddegoed en handdoeke.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke en 'n braai-area met rustige uitsigte oor die dam.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Saar Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm 89, Portion 8, Knuiswagendrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 89, Portion 8, Knuiswagendrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang