+20

Pajama Donkie

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9B Glen Barry Road, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pajama Donkie is 'n oulike selfsorgkothuis in die bekoorlike dorpie Swellendam. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n wegbreek in 'n rustige omgewing.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer met 'n aparte toilet. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kothuis beskik oor sonkrag.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 2 gaste en die sitarea het 'n dubbelslaapbank, gemaklike stoele en 'n TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kom ontspan in die welige tuin en sit op die stoep agteroor, terwyl jy die tuin en berg-uitsig bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Duane H
Besigheidsreis
5.0
A perfect stop over venue. Sanette was a fantastic hostess and really went the extra mile. The property was really neat and tidy. I can...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Illanique V
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvol, rustig en gasvry. Ons het heerlik gebly. Sarette is ’n lieflike gasvrou. Die kothuis is netjies, skoon en met soveel aandag ingerig - dit het...
Sien meer
Nov 2025
Letitia P
Saam met lewensmaat
5.0
We will be back! We were pleasantly surprised to find it to be such a gem. All the unexpected treats were top class. Friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Laurette H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing en perfekte wegbreekplekkie. Ons het heerlik gebly! Die ligging, netheid en veiligheid was tops. Dan praat ek nie eers van al die lek...
Sien meer
Nov 2025
Trudie G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons verblyf by Pajama Donkie was 'n baie spesiale en aangename ondervinding. Ons verblyf by Pajama Donkie gastehuis in Swellendam was 'n baie spesiale...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 9B Glen Barry Road, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pajama Donkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9B Glen Barry Road, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa606b53de0b7b82e65d75a0fdf14fb9a19dcac3534b43cbbfb5eeef6c3b13c4fbec07ed088d48b0075cad67fd2ecb4478c53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 9B Glen Barry Road Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.012802484458 20.449344264488
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang