Palesa Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Palesa Gastehuis is strategies geplaas in Clayville-Oos in Olifantsfontein, net 20 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons uitstekende ligging bied maklike toegang tot alle hoofweë, asook sake- en vermaakbestemmings. Ons is sentraal geleë tussen Johannesburg, Midrand, Pretoria en Sandton.

Verblyf word gebied in 5 slaapkamers waarvan sommige en suite-badkamers en sitareas het. Elke kamer het sekere DStv-kanale en WiFi. Die tarief sluit 'n heerlike Kontinentale ontbyt in. Ander geriewe op die perseel sluit 'n gastesitkamer, 'n swembad met 'n kroeg langsaan, braaigeriewe en veilige parkeerplek in. Ons konferensiegeriewe is ideaal vir strategie-beplanning of spanbousessies.

Ons personeel kan gaste bystaan deur toere, vervoer of skoonheidsbehandelings te reël. Gaste kan gerus enige spesiale versoeke aan die personeel rig.

Palsea Gastehuis verskaf meer as net verblyf. Ons is trots op die hoë gehalte van ons persoonlike diens en sal uit ons pad uit gaan om gaste se gerief te verseker.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palesa Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R855 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za