Paljas & Kandas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paljas en Kandas is 'n gastehuis in 'n stil, veilige woonbuurt. Dit maak voorsiening vir alle gaste se vakansieverblyfbehoeftes en bied luukse, skoon, gerieflike en veilige gastehuisverblyf in Kimberley. Dit is veral ideaal vir sakereisigers en ons bied persoonlike diens in 'n skoon, netjiese en veilige omgewing.

Die verblyf bestaan uit 10 eenhede met slaapplek vir 24 gaste. Gaste het toegang tot gratis WiFi, die eenhede word daagliks skoongemaak en linne en handdoeke word voorsien.

Paljas en Kandas is nie troeteldiervriendelik, alhoewel daar 'n groot hond op die perseel is.

Ons is ook naby die nuwe Gariep MediClinic in Kimberley en talle ander besienswaardighede in die omgewing.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paljas & Kandas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R510 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za