+82
Gastehuis in Piet Retief

Palm Inn Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Adriaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Was lekker rustig en naby alles. Ons het baie lekker gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Ideale oornag plekkie! 'n Baie nice plekkie. Winkels baie naby. Skoon en netjies. Was 'n ideale plekkie vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Maklik, skoon, naby aan al die restaurante en winkels, perfek vir kort oorslaap. Bitter lekker gebly! Skoon, gerieflik. Perfek vir besigheidsreise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micheal F
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2026

Only issue was trucks on road noise while trying to sleep. Very nice and would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vusubheki S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Nice establishment. Nice location, very clean and friendly place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leatitia N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Very inviting and cosy. I loved the room, it has everything I needed for the night. Very comfortable and warm. Did not get cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham (abri) V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Well located and comfortable. Very comfortable and well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Comfortable stay. Beautiful room with all that is needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jana J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2025

Teleurstellend. Dis vir my moeilik om te beskryf, maar alles is basies soos op die foto's behalwe dis 'n bietjie scruffy. Die beddens is koshuisbedjies met dun matrasse, die handdoeke is baie hard, die duvets is dun, en die ekstra kombers is al baie oud. Die kamers het 'n vreemde reuk, een het na rook geruik. Die gasvrou was baie gaaf en vriendelik, en het vir my 'n 2-punt prop gebring toe ek daarvoor vra - daar was geen 2-punte in die kamers om selfone te kan laai nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie H
1 nag
5.0
Aug 2024

Palm Inn is die regte plek vir 'n stop and go oornag. Een nag was te kort gewees, maar die ontvangs, kommunikasie en kuier was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ursula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Corner of Church Street and Theo Mocke Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMTQyNGI3LTRmODMtNGU0ZS04ODcyLTI5YmYwMWFkZDE1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 1 mens 100 5 1 5 Corner of Church Street and Theo Mocke Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.9941041817 30.798217125565
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang