Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Tjaart V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekende, vriendelike diens! Tops in my oë. Die personeel by Palm Lodge het ons onmiddelik baie welkom laat voel. Geen versoek was te veel moeite vir hulle nie. Die kamers is baie netjies en die braaigeriewe en swembad is ook in 'n puik toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stan H
1 nag
4.6
Okt 2023

Overnight stay. Pleasant stay. I was happy and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise L
1 nag Besigheidsreis
4.0
Okt 2023

Groot en ruim plek. Vriendelik ontvang, skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette V
1 nag Gesin met tieners
2.8
Apr 2024

Fairly comfortable. Not the greatest of areas. Friendly staff. Unit and grounds need work. The pool could not be used. The website also does not reflect the fact that no alcohol is allowed to be consumed in the rooms. The room was not set up for the number of guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Naomi L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

We received the most amazing service! The place is lovely! The breakfast is awesome! If you order dinner that is also amazing! It really is a wonderful place to stay! Awesome location! Food and service wonderful! Safety is good too! A wonderful place to stay if you are in Mthatha!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Pleasant surprise, will use again! Host was friendly and helpful. Rooms were clean and neat and safe! Can definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanjo K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2021

Baie netjies, mooi en skoon. Baie netjies, mooi en skoon. Aangename gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Okt 2021

Baie vriendelik verwelkom na 'n lang reis en het lekker geslaap in skoon slaapeenhede. Sal in toekoms weer by Palm Lodge gaan oorbly. Veilige, skoon en gemaklike oornaggeriewe met 'n lekker ontbyt die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Onche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 645
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 645
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluegum-weg 20, Fortgale, Mthatha, 5099, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5a53ba04f2c6e85187c7268f7ce62b0ef5a5fd9d582d124342aa4cbbb2a628f394eb2b043ee66c4a0572f9a2dae0d630db3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 645 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 20 Bluegum Road Fortgale 5099 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.58370150414 28.763404740475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang