LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2026 tot 30 Okt 2026.
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Amandelboom Street, Plattekloof 2, Cape Town, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Palm Zicht is in die woonbuurt Plattekloof, aan die voet van Tygerberg in Kaapstad. Die voorkant van die eenheid bied pragtige uitsigte oor Kaapstad en in die verte pronk Tafelberg en Leeukop.

Verblyf bestaan uit 1 hoofhuis en 1 eenheid wat apart of saam vir 'n groep bespreek kan word. Die hoofhuis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis, opwasarea en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die tweede eenheid is geskik vir 2 gaste, en het 'n privaat ingang, oopplan-leefarea en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het ook 'n kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n toesluithek. Die eiendom het geslotekringtelevisie en elektriese heinings.

Palm Zicht is 'n paar minute se ry van Panorama Medicilinic, die Forensic Building, Plattekloof en Tygeberg se sakegeboue, Planet Fitness gimnasium, winkelsentrums en toegang tot die N1 af. Kaapstad Internasionale Lughawe is 17 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chelma S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon en netjies. Die eenheid het alles nodig vir oornagverblyf. Skoon, netjies en vriendelike gasvrou. Pragtige omgewing en mooi uitsig.
Aug 2026
Kobus B
Besigheidsreis
5.0
Mooi uitsig. Vriendelike verwelkom. Goed toegeruste kamer en mooi uitsig.
Mrt 2026
Bethany J
Saam met vriende
5.0
Lovely experience. The accommodation was neat and clean. The host warmly welcomed us; they were very friendly. I would go back anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Jean-Jacque V
Saam met vriende
5.0
Was uitstekend gewees. Dit was baie aangenaam, ek sal nie omgee om weer te kom nie.
Jan 2026
Judy V
5.0
Neat, great value for money. Lovely, clean and great value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 4 Amandelboom Street, Plattekloof 2, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palm Zicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 095
10 % AF
R1 095 R986
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 095
10 % AF
R1 095 R986
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 095
10 % AF
R1 095 R986
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Amandelboom Street, Plattekloof 2, Cape Town, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2ee827594a43df43b53232bd992b07ee07fc6b7155de3b4f370d096635655636178c2e0b354106a4132dcf0aa2c162e1fb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 095 nouVanaf R986 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 4 Amandelboom Street Plattekloof 2 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.879265876678 18.585159040337