Palmer Road Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palmer Road Accommodation bied selfsorgeenhede in die hartjie van die besige en kunstige Muizenberg in Kaapstad. Die perseel is naby winkels, restaurante en 'n kroeg.

Verblyf word in 1 binnehof-kothuis en 1 woonstel gebied wat slaapplek vir 6 gaste bied. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer en die woonstel het 2 verdiepings met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie wat met 'n mikrogolf, oondjie, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware.

Die woonstel het 'n gasbraai. Palmer Road Accommodation is ook naby 'n organiese slaghuis, supermark, asook Surfer’s Corner en Muizenberg se strand met talle restaurante, kroeë en winkels. Die gashere bly langsaan en is beskikbaar om enige vrae te beantwoord of raad oor die area te gee.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palmer Road Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za